Category: Bitch & Moan (Back to category)

WOMF Rating:

Comparing WOMF to other social networking sites!

As an author on various social networking sites I have become accustomed to the high standards maintained by sites like MyDigitalLife. Maybe WOMF is still in a growing phase (in diapers I would think)! To me it is quite clear that WOMFers are not having the pleasure of experiencing a dedicated social networking platform. I assume that this website is generating an income from advertising the same way as MyDigitalLife does. At least on MyDL authors get paid for blogging. There are of course processes in place and it is the authors that take writing seriously that become paid contributors to the site.

The WOMF site has no exiting competitions or promotions. Most blog sites offer a free SMS service such as Blueworld where you can send an unlimited amount of free SMS's per month (as long as you blog)
I definitely want to make writing my career and I am testing the waters by means of blogging! This user "un-friendly" WOMF site is definitely not my first choice for doing so...

Respond Share This Posted 22 Feb 2009 (1383 Views)
snowflake

Rank 5.76

You are

misunderstanding the etitre point of this site, If you dont want to blog here, then get off.

Posted 22 Feb 2009 by snowflake

Bulliekiekie

Rank 7.16

Dit is nou 'n jammer.

Windpomp-sherry. 'n Mens toets eers iets voor jy dit "judge". Kan nie dink dat ek al iets van te vore van jou gelees het nie. As jy wil betaal word vir jou bydrae kry 'n werk. Hierso help en praat ons met mekaar omdat ons wil nie om iets daaruit te kry nie.

Dink jy is beslis op die verkeerde webblad.

Posted 23 Feb 2009 by Bulliekiekie

snowflake

Rank 5.76

se hom

Bulliekiekie! Jis, dit is nou vir jou n ding he. Hy verstaan nie waaroor die hele womf gaan nie. "Learn from other consumers" dis nie n journalistiese site nie. dit is vir ons

Posted 23 Feb 2009 by snowflake

Bulliekiekie

Rank 7.16

Hallo snowflake

Ek het nie aanvallend probeer wees nie. EK is jammer as dit so neergekom het. Ek sal nie omgee as 'n journalis kom blog nie, kan net interesante leesstof wees en jy kan jou eie opiennie lewer. Hoe great sal dit nie wees nie. Ek dink net die fiet dat jy gehelp word of raad kan kry van ander alerdaagse mense of soos jy dit sê "Learn from other consumers" is great en eg, niemand is betaal om dit te gee nie.

Hoor jy het so slegte ervaaring met jou bestuurders gehaat. Hulle is so ongeorginiseerd in daardie plek waar almal geld soek en nie wil werk nie. Sterkte met jou volgende toets. Ek is seker jy sal dit kry.

Posted 23 Feb 2009 by Bulliekiekie

snowflake

Rank 5.76

Bulliekiekie

Nie aanvallend nie, ek hou net nie daarvan dat mense van iets soos die sleg praat en nie weet waaroor dit gaan nie. Ek was nie vir bestuurtoets nie, nog nie in elkgeval,. ek was geevalueer en ek het panick gestrike en alles wat denkbaar ooit kon vout gaan het ek aan gevang. ek betuur nooi nooit soos wat ek daai dag gedoen het nie maar nou ja, oefen oefen en nogmaals nog oefen.

Posted 23 Feb 2009 by snowflake

chrisnet

Rank 7.84

Hello julle 2

Ek sê maar niks oor hierdie blog nie - julle het dit klaar gedoen! Snowie, jy sal regkom - jy sal sien.
Hou julle daarvan om gedigte te lees?

Posted 23 Feb 2009 by chrisnet

Respond

We have two main rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't advertise
  2. Don't use defamatory comments

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.


Version: Weasles Ripped My Flesh
xTime: 0.0413
Users Online: 3873
x2: 1085.04 | 1085.29 Host ID: H5AB3-D7C0B1-B23828F865